HOME | DD
Published: 2007-01-04 16:59:12 +0000 UTC; Views: 461; Favourites: 2; Downloads: 1
Redirect to original
Description
Grys en GroenIn jou sagte lyf
lê Johannesburg
Stadsliggies in jou oë
Deur oggendsmis verwurg
Van vêr
Staar ek na die horisons-grys geboue
Waar b’soedling donker drup
In jou diep hartsvoue
Ek wil die statige stad graag red
Oor die harde concrete streel
en net
My ore doofhou teen stensilmanne
Wat vurrooi padtekens skree
Wat walglik met hul vingers wys
Na jou stadsliggie-oë,
Die gebroke grys-
‘n lig verskyn
Beeldskoon smarrag-groen
Jou môre-son mond
Bly vir eers ongesoen
Related content
Comments: 4
frootloops [2007-01-06 19:02:12 +0000 UTC]
dankie! its dedicated to a baie spesiale persoon.
👍: 0 ⏩: 0